Johan Ferreira is die eienaar van Bereken, hy het sy graad aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Sy eerste werkgewer was die Suid-Afrikaanse Inkomstebelastingdiens (SAID) waar hy vir 4 jaar gewerk het as aanslaer – hy begin as aanslaer vir salaristrekkers waarna hy aanslaer was vir boere, besighede, maatskappye,  trusts en boedels.

In 1989 het hy sy eie belastingskonsultasie besigheid begin en gespesialiseer in die gebruik van Trusts.

Johan is ‘n geregistreerde belasting praktisyn by die Suid-Afrikaanse Inkomstebelastingdiens (SAID).

Hy is lid van die Suid-Afrikaanse Instituut van Besigheids Rekenmeesters (SAIBA) en die Suid-Afrikaanse Instituut van Belastingpraktisyns. (SAIT).

Hy is ‘n Finansiële Rekenmeester en kan onafhanklike verslag lewer oor maatskappye. Hy tree op as Rekenkundige Beampte vir klein maatskappye en beslote korporasies en is ‘n Kommisaris van Ede.

Johan Ferreira is the owner of Bereken.He graduated at the University of the Free State. His first employer was the South African Revenue Services (SARS). He worked with them for 4 years as an assessor – he started with salary cases and then was an assessor for businesses, farmers, companies, trusts and estates.

In 1989 he started is own tax consulting practice where he specialist in Trusts.

Johan is a registered tax practitioner with the South African Revenue Services (SARS).

He is a Financial Accountant and do independent reviews for companies. He is an Accounting Officer for small companies and close corporations and he is a Commissioner of Oaths.